Rowley Jefferson’s #2 Awesome Friendly Adventure
16th February 2021Waldo #1 en Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies
16th February 2021Waldo #2 en Die Draak Met Die Groen Tong
R150.00
Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur?
Waldo en Connie is warm op die spoor van ’n inbreker. ’n Kosbare voorwerp word uit ’n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe talent gebruik om dit te probeer terugkry? Kort voor lank is hy en Connie deel van ’n holderstebolder-avontuur – en hulle ontdek ’n eeue oue geheim wat ten alle koste bewaar moet word …
1 in stock (can be backordered)
ISBN: 9781776250189
SKU: BX1972
Categories: Afrikaanse Storieboeke, Books / Boeke, Children / Kinders, Jaco Jacobs, Storieboeke (6+)
Tag: Jaco Jacobs