Afrikaanse Storieboeke

  • Wonderlike Ware Dierestories Buy Now Quick View

    Wonderlike Ware Dierestories

    R130,00 Buy Now

    Van slim diere tot dapper diere – en selfs diere wat wêreldberoemd geword het! Die 31 ware dierestories in hierdie bundel sal jou met nuwe oë na ons dierevriende laat kyk. Wendy Maartens se toeganklike, lewendige vertellings sal jong diereliefhebbers vasgenael hou.

  • Wurmpastei: 7 Slymerige Stories Buy Now Quick View

    Wurmpastei: 7 Slymerige Stories

    R120,00 Buy Now

    Hoe voel dit om kaalvoet op ’n padda te trap?

    Wat ruik erger as ’n vrot eier?

    Hoe smaak ’n erdwurm-smoothie?

    Wat moet jy doen as jou hond ’n duur geskenk insluk?

    Die sewe slymerige stories in hierdie boek sal jou laat ril van lekkerkry!

  • Z is vir Zackie #1: Die Rowwe Resies Buy Now Quick View

    Z is vir Zackie #1: Die Rowwe Resies

    R75,00 Buy Now

    Zackie en Vincent is baie opgewonde. Die skool gaan ’n kaskar-resies hou. Hulle kan nie wag om deel te neem nie! Maar Anton, die skool se boelie, het ook ’n splinternuwe kaskar. En hy het ’n nare plan om seker te maak dat Zackie en Vincent nie die resies wen nie …

  • Z is vir Zackie #2: Die Paddapoets Buy Now Quick View

    Z is vir Zackie #2: Die Paddapoets

    R75,00 Buy Now

    Zackie en Vincent ontdek ’n grillerige padda in die tuin. En hulle kry ’n briljante plan. Hulle gaan die padda skool toe vat om die tweeling skrik te maak. Maar toe Anton die padda in die hande kry, is daar groot moeilikheid!

  • Z is vir Zackie #3 - Die Beste Boomhuis Buy Now Quick View

    Z is vir Zackie #3 – Die Beste Boomhuis

    R75,00 Buy Now

    Zackie en Vincent bou ‘n boomhuis. Zackie se suster en haar maat wil ook daarin speel. Sal hulle die meisies uit hul boomhuis kan hou?

  • Z is vir Zackie #4: Die Perfekte Pizza Buy Now Quick View

    Z is vir Zackie #4: Die Perfekte Pizza

    R75,00 Buy Now

    Zackie en Vincent kan nie wag om die heerlike pizza by die mark te proe nie. Maar hoe gaan Zackie keer dat Anton hulle pizza opeet?

  • Z is vir Zackie #5: Die Pretpark Buy Now Quick View

    Z is vir Zackie #5: Die Pretpark

    R75,00 Buy Now

    Zackie en Vincent kan nie wag nie. Hulle gaan vandag pretpark toe! Daar is ’n Groot Wiel, ’n Wilde Wipwa en ’n Spooktrein. Maar Anton, die skool se grootste boelie, is ook by die pretpark. Toe hy vir Vincent begin terg, besluit Zackie om hom ’n les te leer!

  • Z is vir Zackie #6 - Die Tent Avontuur Buy Now Quick View

    Z is vir Zackie #6 – Die Tent Avontuur

    R75,00 Buy Now

    Zackie en Vincent is opgewonde. Hulle gaan saam met Zackie se pa kampeer. Die hele naweek lank gaan hulle visvang, voëls kyk en om die kampvuur kuier. Maar Anton en sy pa gaan ook vir die naweek kampeer. Anton is ’n boelie en hy terg graag ander kinders. Gaan hy dit regkry om Zackie en Vincent se naweek te bederf?

Filters
Categories
Age
Search