Fact Books (Non-Fiction)

  • Ultimate Springbok Heroes: Handrè Pollard Buy Now Quick View

    Ultimate Springbok Heroes: Handrè Pollard

    R100,00 Buy Now

    About Ultimate Springbok Heroes: Handrè Pollard By Don Nelson

    I knew it was the job I had to do. As a rugby player you live for these moments. Luckily it came off ⁃ Pollard on that kick that sent the Springboks into the 2023 Rugby World Cup final.
    Handrè Pollard was destined for greatness from an early age and he was contracted by the Bulls while still at school.

  • Ultimate Springbok Heroes: Pieter - Steph du Toit Buy Now Quick View

    Ultimate Springbok Heroes: Pieter – Steph du Toit

    R100,00 Buy Now

    About Ultimate Springbok Heroes: Pieter – Steph du Toit By Don Nelson

    I always joke that if there’s a plastic bag blowing across the field, he would chase that down as well. He is like a machine – Jacques Nienaber
    Pieter-Steph du Toit grew up with a sense of destiny. The family heritage had always been close to him and he felt a sense of responsibility carrying the Du Toit name

  • Ultimate Springbok Heroes: Siya Kolisi Buy Now Quick View

    Ultimate Springbok Heroes: Siya Kolisi

    R100,00 Buy Now

    About Ultimate Springbok Heroes: Siya Kolisi By Don Nelson

    On Saturday morning, I5 June 2013, Siya woke up early and felt both nervousness and excitement as he was going to play his first test for the Springboks.
    Siyamthanda Kolisi is the most decorated captain in the history of South African rugby. This is the story of his iconic road to glory.

  • Usborne Beginners - Rubbish & Recycling Buy Now Quick View

    Usborne Beginners – Rubbish & Recycling

    R70,00 Buy Now

    Why do we need to recycle and what happens to our rubbish after it is taken away? This book reveals the impact we have on our planet and environment and how recycling creates new products such as clothes and stationary. With photographs, colourful illustrations and simple text, this is a straightforward introduction to an important subject.

  • Vaandeldraers 2: Caster, Zulaikha, Saray Buy Now Quick View

    Vaandeldraers 2: Caster, Zulaikha, Saray

    R50,00 Buy Now

    Vaandeldraers 2: Caster, Zulaikha, Saray. Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks ‘n moet-hê vir elke jong leser. Die boeke is individueel te koop, of in ‘n pragtige bokspak wat ‘n ware versamelaarsitem is.

  • Vaandeldraers 3: Esther, Vanessa, Elsje Buy Now Quick View

    Vaandeldraers 3: Esther, Vanessa, Elsje

    R50,00 Buy Now

    Vaandeldraers 3: Esther, Vanessa, Elsje. Vaandeldraers; vrouehelde; inspirerende vroue van Suid-Afrika. Hierdie besonderse reeks bevat die verhale van 12 vrouens wat verdien om gevier te word; vrouens wat enigeen sal inspireer. Van bekende vrouens soos Thuli Madonsela, Caster Semenya en Vanessa Govender, tot meer onbesonge helde soos Grizelda Grootboom en Suna Venter. Met unieke, kleurvolle illustrasies deur Linki Brand, is hierdie reeks ‘n moet-hê vir elke jong leser. Die boeke is individueel te koop, of in ‘n pragtige bokspak wat ‘n ware

  • Very First Questions and Answers - Flaps - What is Sleep? Buy Now Quick View

    Very First Questions and Answers – Flaps – What is Sleep?

    R105,00 Buy Now

    Why do I have to go to sleep? What happens when you sleep? Where do animals sleep? What are dreams? These curious questions are explored through delightful illustrations, intriguing flaps and simple words.

  • Video Idees Buy Now Quick View

    Video Idees

    R180,00 Buy Now

    Maak fantastiese video’s en animasie om op YouTube te plaas en met jou vriende te deel! Droom jy daarvan om die volgende YouTube-sensasie te word? Of hou jy net daarvan om video’s te maak? Moet jy ’n videojoernaal vir ’n skoolprojek maak? Ontdek die videomaak-proses van draaiboek tot skerm, met praktiese wenke, raad en kortpaaie vir jou eie opwindende projekte tuis. Hierdie boek bevat al die inligting wat jy nodig het om jou eie video’s te maak. Ontdek die beste kamerahoeke, leer hoe om videomateriaal te redigeer, hoe om jou video aanlyn te kry, en hoe om veilig op die internet te bly. Gaan jy jou eie weervoorspelling opneem? ’n Kosmaakdemonstrasie verfilm? Jou troeteldier se lawwe toertjies op video vaslê? Of met die kamera oor jou geheime talente gesels? Video-idees bevat alles wat jy nodig het om die beste video’s ooit te maak – van die keuse van jou kostuums tot daardie baie belangrike post-produksie-kortpaaie. Of jy nou spesiale geleenthede opneem, jou eie animasievideo’s maak, ’n rekenaarspeletjie resenseer of ’n musiekvideo maak – hierdie briljante boek sal jou help om ’n ster en ’n videojoernalis te word!

Filters
Categories
Age
Search