Fact Books (Non-Fiction)
-
Burnt Vanilla – A Paddle to and a Journey through Madagascar
R300,00 Buy NowA gorgeous David Grier coffee table book about his paddles to and through Madagascar.
This book contains his story along with stunning photos of David’s journey covering his day by day experiences over the 2700km he traveled.
-
Creepy! A Book Full of Slimy, Stinky and Other Strange Creatures of Southern Africa
R230,00 Buy NowThis book is PACKED with facts about all kinds of animals and creatures of Southern Africa.
Read about slimy, stinky, sticky, strange and pointy plants, animals and insects.
And learn about some of the people who made discovered certain species and plants.
The best book for anyone who loves facts about nature!
-
Dealing With…: Bullying
R140,00 Buy NowThis book teaches readers how to deal with bullies and make sure they don’t give in to peer pressure to bully others. It features seven stories from children who have a range of bullying problems from a girl who is being left out by her friends to a boy bullied for the way he speaks. It features both verbal and physical bullying. The stories help readers understand and empathise with characters, while also offering practical advice that readers can use in their everyday lives. The end of the book features a short playscript to act out and discuss. The book has engaging illustrations throughout.
In this series case studies combine with sensible, practical advice to help children aged 7+ find out what to do in difficult situations.
-
Die Kind (2006 Uitgawe)
R250,00 Buy NowAmazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in haar moet doodgaan, en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom nie. Sy het aanhou werk, tot op die laaste dag, asof sy nie kind gedra het nie en almal het oor haar gepraat, die hele Msinga vol, en verder weg tot by Bomvini en Thenjini, en die Zondi. “Ek sien jou,” het sy gegroet wanneer sy iemand raakloop, maar niemand het geantwoord nie. Hulle het geweet dat sy die kind nie wou he nie. Jan van Tonder betree in hierdie roman die magiese wereld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is. Sentraal staan die uitverkore kind wat deur die wat dood is en tog lewe, gemerk is om ‘n groot man te word – ten spyte van sy verskeurdheid tussen eenvoud en weelde en moeder en ma. Die een het hom in die lewe gebring, die ander het hom gesoog. Maar ‘n kind kan nie tussen twee ma’s staan as die een van riet en die ander van sterklip gemaak is nie. Jan van Tonder, skrywer van Aandenking vir ‘n vry man, Roepman en Is Sagie het geen bekendstelling nodig nie. Sy krag le in sy vermoe om met min woorde en groot subtiliteit te beeld en te suggereer – soos ook in sy roman Die Kind.
-
Die Klein Boek van Reuserekords
R50,00 Buy NowDie klein boeke met baie inligting Het jy geweet … … muskiete is van die dodelikste diere op aarde? … piesangs is radioaktief? … jou vingers het glad nie spiere nie? Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet! Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte.
-
Die Klein Boek van: Hipercool Hondetoertjies
R50,00 Buy NowKlein boekies, maar hope pret! Ken jy die antwoord op die volgende? Sweet ’n mens as jy swem? Watse klere kan jou doodmaak? Watter bordspeletjie het gevangenes tydens ’n oorlog help ontsnap? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!
-
Die Klein Boek van: Mal Modes

Die Klein Boek van: Skitterende Speelgoed