Boeliebief – 7 Snaakse Stories

R120.00

Wat doen ’n mens met duisend blikkies boeliebief?

Het jou oupa se neushare al die voorblad van die koerant gehaal?

Hoe lyk ’n verliefde volstruis?

Wat kan jy alles met die skoolhoof se hartjie-onderbroek aanvang?

Hierdie boek bevat sewe snaakse stories wat jou gaan laat skater, skree of snork van die lag!

Availability: 2 in stock (can be backordered)

- +

9781776251988

Weight 1 kg
Dimensions 13 × 20 cm
Ages

Language

Pages

104

You may also like…

Boeliebief - 7 Snaakse StoriesBoeliebief – 7 Snaakse Stories
R120.00

Availability: 2 in stock (can be backordered)

- +