9780637009423
Jorsie die Worsie #04: Die Ramspoedige Reënstorm
R180.00
Wanneer ’n storm die dorp tref, probeer Jorsie elke dier help – van bang windhonde tot ’n poedel wat in ’n boom beland! Dis ’n warrelwind van weerlig, reën en redding waarin ons polisieworsie wys wat ware dapperheid beteken.
Availability: 3 in stock

