Krok En Dil

R100.00

Ontmoet vir Krok en Dil. Dil hou van grappies vertel … maar hy hou nie van pizza met pynappel nie. Krok hou van kosmaak … maar hy hou nie daarvan as iemand vir hom lag nie. Dil hou van Krok. En Krok hou van Dil. Krok en Dil is beste maats … en hulle sal jou laat skater van die lag! Die boek bevat drie skreeusnaakse strokies wat perfek is vir beginnerlesers: Krok die kok, Vandag gaan ek nie lag nie; en Krok in ‘n rok. Meet Crocodile and Pickle. Pickle likes to tell jokes … but he does not like pizza with pineapple. Crocodile likes cooking … but he does not like to be ridiculed. Pickle likes Crocodile and Crocodile likes Pickle. They are best friends … and they are sure to make you laugh. The book is perfect for beginner readers and contains three stories: Krok die kok, Vandag gaan ek nie lag nie and Krok in ‘n rok.

Availability: 10 in stock (can be backordered)

- +

9781776250349

Weight 1 kg
Dimensions 13.5 × 21.5 cm
Ages

Language

Pages

64

Krok En DilKrok En Dil
R100.00

Availability: 10 in stock (can be backordered)

- +