Waldo #1 en Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies

R150.00

Wat sluip daar in die maanlig rond?

Waldo en Connie bly in dieselfde woonstelblok – en hulle krap behoorlik kop. Oral in hulle buurt verskyn plakkate en pamflette oor vermiste troeteldiere. En boonop is daar iets vreemds met Waldo aan die gang … hy sien helder oordag dinge wat nie bestaan nie! ’n Nat, slymerige bol hare lei Waldo en Connie op die spoor van ’n onvergeetlike (en gevaarlike) avontuur – een wat jou sal laat tjank van lekkerkry!

Availability: 2 in stock (can be backordered)

- +

9781776250165

Weight 1 kg
Dimensions 13 × 20 cm
Ages

Language

Pages

112

Waldo #1 en Die Weerwolf Met Die Rooi TekkiesWaldo #1 en Die Weerwolf Met Die Rooi Tekkies
R150.00

Availability: 2 in stock (can be backordered)

- +