Waldo #2 en Die Draak Met Die Groen Tong

R150.00

Is jy gereed vir ’n skubberige avontuur?

Waldo en Connie is warm op die spoor van ’n inbreker. ’n Kosbare voorwerp word uit ’n antiekwinkel gesteel. Kan Waldo sy geheimsinnige nuwe talent gebruik om dit te probeer terugkry? Kort voor lank is hy en Connie deel van ’n holderstebolder-avontuur – en hulle ontdek ’n eeue oue geheim wat ten alle koste bewaar moet word …

Availability: 1 in stock (can be backordered)

9781776250189

Weight 1 kg
Dimensions 13 × 20 cm
Ages

Language

Pages

112

Waldo #2 en Die Draak Met Die Groen TongWaldo #2 en Die Draak Met Die Groen Tong
R150.00

Availability: 1 in stock (can be backordered)