My Ouma is ‘n Rock-ster

R190.00

Rikus se ouma is die hoofsanger in ‘n gewilde rockgroep met die naam “OUMA” . Haar hare is grasgroen gekleur en sy pronk gereeld op die voorblaaie van koerante en tydskrifte. Sy gaan selfs na partytjies toe saam met die staatspresident! Maar om die kleinseun te wees van die beroemdste ouma in die land,kan partykeer gevaarlik wees ….

Availability: 2 in stock

- +

9780799350845

Weight 1 kg
Ages

Language

My Ouma is 'n Rock-sterMy Ouma is ‘n Rock-ster
R190.00

Availability: 2 in stock

- +