Jaco Jacobs

  • ‘n Goeie dag vir Boomklim Buy Now Quick View

    ‘n Goeie dag vir Boomklim

    R210.00 Buy Now

    Partykeer doen ’n mens in ’n oogwink iets wat jou hele lewe verander. Soos om agter ’n vreemde meisiekind aan in ’n boom te klim…
    Marnus is moeg daarvoor om in sy twee broers se skadu te leef. Sy ouer broer breek swemrekords en meisies se harte. Sy kleinboetie is op nege reeds ’n uitgeslape entrepreneur met briljante geldmaakplanne. En Marnus-die-middelmannetjie voel partykeer asof hy onsigbaar is.
    Maar toe ’n meisie genaamd Leila een oggend aan Marnus-hulle se deur kom klop en vra hy moet ’n petisie teken, is dit die begin van ’n onverwagse avontuur.

  • 1001 Grappe Buy Now Quick View

    1001 Grappe

    R280.00 Buy Now

    Lus om die jongklomp te laat lag? Hierdie lawwe versameling met 1 001 grappe sal kinders ure lank laat skaterlag. Daar is blondinegrappe, skoolgrappe, grillerige grappe, gloeilampgrappe, lawwe rympies, snaakse sêgoed, kopkrappers en olifant-grappe.

  • 101 Animal Jokes Buy Now Quick View

    101 Animal Jokes

    R60.00 Buy Now

    What do you get if you cross a python and a porcupine? A roll of barbed wire. What do you call a teacher who’s always in a bad mood? Jaco Jacobs is the master of jokes and funny stories and now his 101 Joke books are finally available in English as well! Prepare for hours of laughter and entertainment at a price that will make you smile.

  • 101 Holiday Jokes Buy Now Quick View

    101 Holiday Jokes

    R60.00 Buy Now

    A collection of 101 super silly bug jokes that will make you laugh out loud!

    What is a frog’s favourite fast food?   French flies!

    Why did Silly Billy put a firefly in his backpack?  To make it lighter!

    Giggle, groan and guffaw with Jaco Jacob’s new humorous series of 101 Jokes books, now available in English! Each book contains tons of jokes that will have you and your friends in stitches.

  • 101 Silly Jokes Buy Now Quick View

    101 Silly Jokes

    R60.00 Buy Now

    What do you get if you cross a python and a porcupine? A roll of barbed wire. What do you call a teacher who’s always in a bad mood? Jaco Jacobs is the master of jokes and funny stories and now his 101 Joke books are finally available in English as well! Prepare for hours of laughter and entertainment at a price that will make you smile.

  • 101 Spooky Jokes Buy Now Quick View

    101 Spooky Jokes

    R60.00 Buy Now

    What is a monster’s favourite game? Swallow the Leader!

    What shivers and shakes on the washing line at night? A pair of scaredy-pants!

    Another 99 super silly spooky jokes before you turn the last page!

  • 13 Spookstories Buy Now Quick View

    13 Spookstories

    R210.00 Buy Now

    Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers… en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!

  • Al Staan jy Op Jou Kop en Ander Lawwe Rympies Buy Now Quick View

    Al Staan jy Op Jou Kop en Ander Lawwe Rympies

    R100.00 Buy Now

    Het jy al ‘n weermag Weense worsies gesien? Wat sal jy doen as jou huiswerk wegvlieg? Watter nare dinge gebeur as jy jou pizza met ‘n mes en vurk eet?
    Kom baljaar saam in die prettige, holderstebolder rympieboek uit die pen van Jaco Jacobs. Jy gaan nerens ‘n lawwer rympieboek as die een kry nie – al staan jy op jou kop! Die versameling bevat 58 rympies met illustrasies deur Nici Brockwell.