Virus

R200.00

Bly weg van daardie goed wat in die strate ronddwaal. Selfs al lyk hulle soos jou familie en vriende, jou buurman of buurvrou, die ou of meisie op wie jy jou hart verloor het. As jy gelukkig is, verskeur hulle jou binne sekondes. As jy nie so gelukkig is nie en dit oorleef … wel, dís die scary deel.

Availability: 1 in stock

9780799344592

Weight 1 kg
Dimensions 13.5 × 21 cm
Ages

Language

Pages

116

VirusVirus
R200.00

Availability: 1 in stock