Afrikaans

  • Bollie: Alfabet en Diereteken Buy Now Quick View

    Bollie: Alfabet en Diereteken

    R200,00 Buy Now

    Sluit aan by Bollie, die vrolike blou hasie, op sy eerste dag by die skool! Bollie is opgewonde, maar ook ‘n bietjie senuweeagtig om nuwe vriende te ontmoet en nuwe dinge te leer. Met die hulp van sy onderwyser, wat alles weet, ontdek Bollie die vreugde van die leer van die dae van die week, die toeknoop van sy baadjie, en die herkenning van kleure en vorms. Hierdie hartverwarmende storie moedig onafhanklikheid en selfvertroue aan by jong lesers, wat dit ‘n perfekte leesstof maak vir kinders wat op die punt staan om met skool te begin. Die Bollie-reeks bied ‘n veilige, opvoedkundige en vermaaklike ervaring wat die ontwikkeling van voorskoolse en vroeë skoolgaande kinders ondersteun. Ouers vertrou Bollie om kwaliteittyd en waardevolle leergeleenthede vir hul kinders te bied, wat hulle help om selfversekerd en onafhanklik groot te word.

  • Bollie: Getalle en Babadiere Buy Now Quick View

    Bollie: Getalle en Babadiere

  • Die Kind (2006 Uitgawe) Buy Now Quick View

    Die Kind (2006 Uitgawe)

    R250,00 Buy Now

    Amazolo het die laaste maande van haar tyd gevra dat die kind in haar moet doodgaan, en sy saam met hom. Mlenzana het nie teruggekom nie. Sy het aanhou werk, tot op die laaste dag, asof sy nie kind gedra het nie en almal het oor haar gepraat, die hele Msinga vol, en verder weg tot by Bomvini en Thenjini, en die Zondi. “Ek sien jou,” het sy gegroet wanneer sy iemand raakloop, maar niemand het geantwoord nie. Hulle het geweet dat sy die kind nie wou he nie. Jan van Tonder betree in hierdie roman die magiese wereld van die menslike religie waarin realiteit en mistiek moeilik van mekaar te onderskei is. Sentraal staan die uitverkore kind wat deur die wat dood is en tog lewe, gemerk is om ‘n groot man te word – ten spyte van sy verskeurdheid tussen eenvoud en weelde en moeder en ma. Die een het hom in die lewe gebring, die ander het hom gesoog. Maar ‘n kind kan nie tussen twee ma’s staan as die een van riet en die ander van sterklip gemaak is nie. Jan van Tonder, skrywer van Aandenking vir ‘n vry man, Roepman en Is Sagie het geen bekendstelling nodig nie. Sy krag le in sy vermoe om met min woorde en groot subtiliteit te beeld en te suggereer – soos ook in sy roman Die Kind.

  • Die Klein Boek van Reuserekords Buy Now Quick View

    Die Klein Boek van Reuserekords

    R50,00 Buy Now

    Die klein boeke met baie inligting Het jy geweet … … muskiete is van die dodelikste diere op aarde? … piesangs is radioaktief? … jou vingers het glad nie spiere nie? Leer meer FANTASTIESE FEITE oor mense, diere, bome en selfs die buitenste ruimte en verras jou familie en vriende met hoe baie jy weet! Hierdie splinternuwe reeks deur geliefde kinderboekskrywer Fanie Viljoen bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime en onopgelosde raaisels, een bevat katastrofiese kattekwaad en lekker poetse en een bevat reuserekords van alle soorte.

  • Die Klein Boek van: Hipercool Hondetoertjies Buy Now Quick View

    Die Klein Boek van: Hipercool Hondetoertjies

    R50,00 Buy Now

    Klein boekies, maar hope pret! Ken jy die antwoord op die volgende? Sweet ’n mens as jy swem? Watse klere kan jou doodmaak? Watter bordspeletjie het gevangenes tydens ’n oorlog help ontsnap? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

  • Die Klein Boek van: Mal Modes Buy Now Quick View

    Die Klein Boek van: Mal Modes

    R50,00 Buy Now

    Klein boekies, maar hope pret! Ken jy die antwoord op die volgende? Sweet ’n mens as jy swem? Watse klere kan jou doodmaak? Watter bordspeletjie het gevangenes tydens ’n oorlog help ontsnap? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

  • Die Klein Boek van: Skitterende Speelgoed Buy Now Quick View

    Die Klein Boek van: Skitterende Speelgoed

    R50,00 Buy Now

    Klein boekies, maar hope pret! Ken jy die antwoord op die volgende? Sweet ’n mens as jy swem? Watse klere kan jou doodmaak? Watter bordspeletjie het gevangenes tydens ’n oorlog help ontsnap? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

  • Die Klein Boek van: Skouspelagtige Sport Buy Now Quick View

    Die Klein Boek van: Skouspelagtige Sport

    R50,00 Buy Now

    Klein boekies, maar hope pret! Ken jy die antwoord op die volgende? Sweet ’n mens as jy swem? Watse klere kan jou doodmaak? Watter bordspeletjie het gevangenes tydens ’n oorlog help ontsnap? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier “klein boeke” leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor modes, speelgoed, sport en daar is selfs een wat jou kind sal help om die familie se hond toertjies te leer. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

Filters
Categories
Age
Search